• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek is beswaard

Started by Meraai vannie Baai, June 05, 2012, 09:40:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ja nee wragtag, hier loop die liefde op krukke om nie die omgee raak te trap nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Steel jy my hele menswees met jou woorde Naas  :toothy4: :love7:

Ans Botha

Sjoe. Nou is ek eintlik geskok. Nee nee hulle mag dit nie doen nie. Hulle noem dit plagiaat. En daar is 'n skrywersvereniging by wie julle kan gaan kla daaroor. Ek is net nie op hoogte van sake presies waar en hoe dit gedoen word nie.