• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Grappie

Started by bloubefoeterd, June 01, 2012, 04:18:25 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

bloubefoeterd

Wat is die toppunt van rassisme?

As die tuinier weier om die afrikanertjies nat te gooi!

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Angelica

Oorgroot gesmile nou.

Gooi nog 'n paar.  Ons kan doen met 'n dag vol lag.
elle

PM

Dit was nou 'n heerlike verrassing om jou hier te sien Blouetjie.  Baie welkom terug.   :hello2:
Ek stem, ons kan doen met 'n laggie so vroeg in die oggend. 
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Hehehehehe Blouetjie. Ek dog dis wanneer jy 'n zebra skiet en net biltong van die wit dele maak.

Meraai vannie Baai

Hier bulder ek alweer onvroulik  :sign10: