• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naas se Bosswana vir PM en Hannes

Started by Meraai vannie Baai, May 29, 2012, 01:59:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Hierdie woord wat PM gebruik vir Botswana was so beskrywend dat ons dit net moet bewaar  :book1: :icon_salut: :book1:

Ah Willa

#1
 :icon_biggrin:  Botswane was die Boss wena :-) toe word dit Bosswana :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

#2
Ek stem, dit is 'n baie beskrywende woord, maar Naas is die skepper daarvan.   :icon_biggrin:
Ek onthou toe ek vir Hannes 'n e-pos gelees het van Naas, toe staan hy agter my en loer oor my skouer:
"Spelfout" seg hy.  Nee, dit is 'n beskrywende woord uit Naas se pen!  Toe lag hy maar saam.  
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Dankie Matertjie, ek is ook so voor op die wa dat ek 'n nuwe woord gryp en toepas, geen wonder jy het gedink dit is myne nie.  Jammer hoor.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.