• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

die japenese meisie en haar seekat droom

Started by werelde weg, May 29, 2012, 12:48:52 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

werelde weg

Die nag se mis kruip nader oor haar verdonkerde skreefie oe.

Met haar sig wat ligter word,
drommel hy nader    katvoet oor die
see vloer met 8 koorde
verbind sy ankers met hAar hakke rooi getooi.

Warm en met baie skuim ondooi hy
haar stoome, tAaie- tone;
verdun met sy ink pers-kleur tussen haar voue.

Kruip sluip sonder enige waarskuwing krul sy van geluk,
vrees geen kreatier meer,

vingers gevleg om die takke van haar vlees meng dit soveel so groot met sy gladde sloep tentakel pap gekook van al die skreeu.

En sy skrik wakker nat , sweet , drup losgemaak van die kreatier binne haar vir eers ,more , weer , dalk ...

Ah Willa

wat 'n nagmerrie - so dankbaar dis nie myne nie .. maar jy het dit goed kom omskryf ... selfs my hare het gerys in stille angs
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w