• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

nadernooi...nader nooi

Started by adele, May 24, 2012, 09:33:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

vir jou wil ek nadernooi     :icon_study:   

een woord of twee?   :dontknow:   

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

 :dontknow: Nie so helemal seker oor die ene Adele. Sou dit wees soos in wanneer ons iemand nader nooi, dink ek is dit twee woorde. As dit een begrip is bv. haar glimlag was 'n nadernooi, wat die ysige atmosfeer tussen ons versmelt tot 'n 'warm welkom mater'...

adele

soos in:

ek glimlag vir jou 'n nadernooi   
en frommel 'n plekkie in my kooi   
koes net vir 'n byt
want hier hou hul jolyt
die hele gesin van miesies vlooi
                          :toothy4:   
:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

#3
 :headbang: netso heheheheh!!!  :love7:  :notworthy:

Naas

Vloooooiii!  Vlooooiiii! Wat soek djy in my kooi.
Wie het jou
Nader genooi...?

Ek dink julle slaan altwee die spyker oppie kop.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

vlooi
plooi
nie
my
kooi
spel
ek
nee
nooi
my
liewer
na
die
vlooi
mark
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

 :toothy4: ek wil ook na die vlooimark gaan Willa!