• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tri-Truters-Team-Work

Started by Ah Willa, May 14, 2012, 02:12:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Nou ja, Andre, Willa en Theo is te arm om fancy moedersdag geskenke te koop - toe bak ons sommer 'n mooi een.

Dis ons eerste probeerslag met Plastic Icing ... ha ha

Die binnekant gewone chocolate en spoonbotter-icing (Andre het die koek gebak, en ek het die spoonbotter-icing gemaak en geplak)

Die placstic icing is deur Andre en Theo uitgerol en ek het dit op die koek geplak  in strepies en die blommetjies en butterflies het ek self geplak - maar klaar gekoop - sal volgende keer probeer om so fyn te werk :-)  Theo het ook n stukkie mooi plastic icing op die koek geplaas terwyl hy sing-sing voort gegaan het - OumaJa-ja, vir wie die koek was) het die stukkie werk mooi uitgesny en bere op 'n mooi hoekie in haar kombuis ...

nie perfect nie - maar opreg uit onse harte gemaak

maar kyk julle maar self .... klik op die fototjie om dit bietjie grooter te sien. 


Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is pragtig Willa, as ek so 'n koek gekry het met soveel liefde gemaak, sou ek dit nie wou sny nie!
Pragtig!
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dit MOES en IS gesny - want nou's dit op en klaar en kan ons weer probeer.

Ons gaan in die week nog een probeer - die couple wat in ons woonstel bly - die outjie het Sondag verjaar en die girly die Saterdag ...
so ons gaan vir hulle saam een indie middel van die week maak .. sal julle kom wys .... (Gelukkig lees hulle nie hier nie en bly dit 'n verrasing)

LIefde moet gebruik word en aangepas word, sodat dit kan groei en plek maak vir meer :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek sal die spasie dophou Willa, kom wys asseblief.

Ek stem saam met daardie liefde wat moet groei.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w