Maar die Mies hy wil hom net mooi vra vir die teacha mister Naas! Hoe gaat die teacha Naas sy hart wegswaai van die teachajob af? Want hierdie mies, hy het hom gasiet, dat die teacha Naas sy hart hom lê sqaure by die teachajob! Nou, hierdie Mies, hy het hom die trane by die oog, want hierdie Mies hy het hom gasiet, dat, hierrie teacha Naas, hom se hart leg square by the pupils.
Tog, hierdie teacha hy verstaan hom, die mister Naas sy spirret hy het hom gabreek! Die ploeg hy is hom die stêkonde! Die grond hy was te hardegat! Die Mies hy seg: Mag jou besluite vorentoe die beste besluite wees. Niemand waardeer in elk geval die onderwyser nie. Oorgelaai en totaal en al onder betaald. Tot tyd en wyl hierdie regering nie die waarde van onderwysers besef nie, is daar nie hoop op die toekoms nie.
Go for it!