• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sonsondergang

Started by Meraai vannie Baai, May 09, 2012, 06:17:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai


Ah Willa

Dis te fraai Meraai!!  Dankie vir die deel hiervan!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Plesier om te deel ewigdeur myne Willa. Ons leer nog die nuwe speelding ken, voor die verlof se aanvang volgende maand!

PM

Dit is werklik mooi Raaitjie.  Ek dink dit is die tyd van die dag wat 'n ou tot "rustigheid" kom.  Geniet die nuwe speelding en ek glo ons gaan net soveel plesier daaruit put. 
Om te weet is om te verstaan.