• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vingers

Started by PM, May 03, 2012, 12:24:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Daar's 'n winkeltjie op die hoek
wat vis en skyfies maak
dit laat  my vingers
tog so lekker smaak.
Lipklaplekker!
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

ek was so lus vir daardie skyfies - maar ons mag nog nie skyfies saam die vis eet nie - toe speel ek maar met jou mooi vers :-)

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

en ek wag en ek wag maar daardie prentjie wil nie oopmaak nie. 
Ek het ook daardie vetgatsindroom!  Ek mag ook nie aartappels eet nie en dit is my gunsteling dis!
Of brood, of mielies, of suiker, of... my magig, ek mag eintlik niks eet nie!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die geur van asyn oor daardie lipklaplekker skyfies lok my nader tussen jou lyne en ek wil gaan soek na die  winkeltjie op die hoek! (ek het op Willa se prentjie regs gekliek met die muis en gese open link toe kan ek myself verlustig in woord en beeld)

adele

dit is sulke 'versie-griffels' wat die lewe tussen woorde laat blom

:grommit: 
adéle  :grommit:

Ah Willa

Theotjie is bietjie siek - ons het heelnag omtrent niks geslaap nei .. ons was vandag by Andre se ouers vir moedersdag (more) sy boet was ook daar en na 17:00 tuis gekom .. ons self is ook bietjie koorsig en mannetjie nog nie lekker nie ... sodra ons beter is sal ek Andre vra om bietjie te loer wat gaan aan ...

ek verstaan nie hoekom die image nie grooter oopmaak as mens op dit klik nie ... en toe ek dit met die muis regsklik het net 'n tumbnail oopgemaak ...

vir nou is die maklikste dalk om dit te download na jou pc en dit van daar in jou viewer te besigtig ..

tot later maats
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek dink dit neem net langer om oop te maak en ek is mos maar ongeduldig van aard.  :icon_biggrin:
Ek het dit gehaak en geplak in my program en lees dit sommer van daar.  Baie dankie vir jou inset, ek waardeer. 

Ek glo dit sal gou beter gaan.  Is dit nog die malers wat pla?
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

lyk my maar die duiwel jaag ons ... ek het vanoggend geval en my pols baie seer gemaak - amper gedink die ding is af - maar hy hou darem nog hand en arm aanmekaar vas!  Theo dink ek was kombinasie van sinusitis en tande ... koors is darem nou weer normal en hy is meer homself.  Ellla hoes ook minder en Andre se koors is ook darm minder ...

maar ons sal nie ophou smile nie ;-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

ek weet nou hoekom neem die een solank om oop te maak - want ek het dit nie kleiner gemaak nie - dis nog die orignal creation - 'n samoesa se file :-)  sorry PM
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek het gesien toe ek dit gehaak en plak het in die program.  :icon_biggrin: Lewensgroot!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Oi joi joi sterkte met almal wat seer gekry het, almal wat olik voel - spoedige beterskap. Wou gou kom loer so tussen die winde uithaal en doeke ruil wat maak julle - toe sien ek die ouvrou is nog al die pad ingeteken. Gaan so dol ek weet nie eers wanneer dit gebeur het. Wag, laat ek hol. Daar skrou my alarmpie met beentjies en arms hehehehe!!

Ah Willa

mens lief maar die alarmpies ne Raaitjie
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w