• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stilswye (Pantoenstruktuur)

Started by PM, May 03, 2012, 12:22:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

1  stilswye wil my verstik
2  met die flik van jou tong
3  het jy my eenkant laat lê
4  smagtend     in eie kokon

2  met die flik van jou tong
5  alleen in eie gedagtes  versmoor
4  eensaam, hunkerend
6  vure wat brand om vervul te word

5  alleen in eie gedagtes versmoor
3  het jy my eenkant laat lê
6  vure wat brand om vervul te word
1  en... stilswye wat my verstik
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit lees so gemaklik en skep helder beelde PM  :notworthy: :icon_salut: En die witspasie so spaarsamig gebruik is beslis 'n treffer!!

PM

Om te weet is om te verstaan.