• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Steenbokkie

Started by Naas, May 12, 2011, 11:41:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Daar waar pers papawers
pragtige poue pamperlang,
deur tergende tulpe trippel sy.
Na waar roeserige rooi rosies wink
dwaal die brose steenbokkie.
Soos twee tingerige takkies
staan die skerp horinkies astrant
bo die bonkige bokkoppie op.
Tussen grasgroen geil grassies
staan die statige steenbokkie.
Loer sy skugtertjies vir my.
©



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Trapsoetjie

Dit laat my dink aan die keer toe ons na 'n plaas gaan kyk het en die bokkies skrik vir ons en hol amper teen my vas..pragtig Naas.

:angel12:

Angelica

Pragtig. Klink fyn en broos.
elle