• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Iterasie

Started by PM, April 27, 2012, 05:13:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Iterasie – i-te-ra'sie – Herhaling van dieselfde woord.
Doem, doem klop my hart.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Leer ek nou vandag weer ietsie nuuts  :notworthy: Dankie baie mater. Dog eers daar skort twee erre-enne-i'tjie vir irritasie  :icon_bigsmurf:

PM

'n Mens se brein wil mos die goed outomaties "regmaak". 
Ek was baie verbaas toe 'n vriendin vir my 'n stukkie wys wat met syfers geskryf is en ek dit moeiteloos kon lees.  Ons breins is fantasties.

Fluit-fluit is seker nog 'n iterasie.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Kan een van julle nog 'n ietsie bylas?
Om te weet is om te verstaan.