• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Paradoks

Started by PM, April 27, 2012, 05:03:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

WOW! Ek rol die woorde van kies tot kies. Alle grappies op 'n stokkie, ons het die mooiste taal julle. Wonder ek alweer waar kom die uitdrukking van grappies vandaan? Voor ek begin graaf, laat ek die kospotte gaan dophou voor ek brandoffers voorsit vanaand.

Naas

In die bank verstaan Sofie nie so mooi dat sy agter op die tjek moet sign nie. Die klerk roep die bestuurder

Hy maak sy stem dik en beveel Sofie om haar handtekening agter op tjek te maak.
Sy sit haar linkerhand op die tjek en trek dit af met die pen.
Toe sy wegloop sê die klerk: "Ook maar goed meneer het nie vir haar gesê om te parafeer nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja-nee kyk, die para parafrases en parafienlampe gaan met ons bly in die paradys!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Nee kyk ons moet 'n lekker lag mannetjie kry, ek het nou so lekker gegiggel.

:angel12:

PM

Die doel va die forum is om saam te lag en saam te huil.  Nou lag ons.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.