• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Personifikasie

Started by PM, April 27, 2012, 05:00:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Personifikasie – per-so-ni-fi-ka'sie – Voorstelling van ʼn ding of begrip as  persoon.
Personifiseer - Lewelose dinge as lewendig voorstel. Langenhoven het "Vader Tyd" gepersonifieer.
Die Lente trek haar bruidskleed aan. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die winter windjie fluister koud al om my ysige oor - Ah,Willa!  :icon_biggrin:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is 'n mooi voorbeeld.  Ek pik dit op en gaan plaas dit in die konstruksiewerf hoor.  Baie dankie vir die saamspeel.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek hoop net almal wil kom saam-speel - hoe meer speel - hoe meer leer ons almal :-) :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

En hier kom agteros ook aan. Ek het vandag 'n personifikasie digvorm by ons gedigstrukture gaan deel en kom toe in my soektog na riglyne op jou skakel af PM.  :notworthy: :icon_salut:

Gaan 'n skakel los as ons lesers dalk wil loer na die vorm. Dit is een van die maklikste skryfstyle.
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=4226.0

PM

Goeiste, amper 11000 keer gelees.  Woenderbaar! 


Dankie Raaitjie, sal gou gaan loer. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nou wonder ek?? As ek se "Zuma is 'n donkie..." Personifiseer ek vir Zuma of personifiseer ek die Donkie?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit kan net die donkie wees, ek bedoel Zuma.  Nee, nou het jy my deurmekaar.  (lag)
Om te weet is om te verstaan.

adele

Langenhoven het sy stelling teruggetrek met:
"Die helfte van die parlement is nie donkies nie ...." 
:toothy4: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :toothy4:
adéle  :grommit:

PM

Dit laat 'n mens dink ne?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Wat 'n belediging vir die donkie...


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.