• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Retoriese styl

Started by PM, April 27, 2012, 04:52:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Retoriese styl – re-to'ries -  ʼn Stelling word gemaak in die vorm van 'n vraag, waarop geen antwoord verwag word nie. 
Moet ons dan almal selfmoord pleeg?
Jy het mos jou eie belange, hoekom sal jy jou met myne bemoei?
Hier word ook "inversie" gebruik – omkering van die gewone of natuurlike woordorde. 
Lank was die dag. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Lyk dit vir julle ook of hier weer niks aangaan in die forumgange nie... :dontknow: :icon_scratch:

adele

adéle  :grommit:

PM

Dit lyk so ja. Sou 'n mens  nou dink as die kat weg is, is die muis baas?   :angel8: Is dit 'n retoriese vraag?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Smaak my eerder as die kat weggaan klim die muise saam in die tas  :toothy4:

PM

 :sign10:   Dit sou darm nou groot pret gewees het.  Sou dalk vir my 'n fluit moes kry.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.