• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PhotoScape (12) Simbole & Skrif

Started by Meraai vannie Baai, April 17, 2012, 06:32:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek wou vandag die wondergawe van gesinsliefde beskryf, maar woorde het ontbreek ...toe span ek die program in om te help.

So is hierdie eenwoord-simboleboodskap geskep: Eers 'n foto gesoek waar daar 'n redelike gedeelte skoon is bv. lug/wolke/water. Hierdie deel uitgesny (gecrop) en toe vanuit die 'object' skakel die T vir skrif gekies. Een woord herhaaldelik gebruik in 'n hartvorm. Vanuit die simbole (regonder die T van die skrif) het ek die res van simbole gaan spoeg en plak. Toe ek alles op plek het, het ek die sepia skakel by Home gebruik en dit geraam.

*Onthou jy kan die skrif en simbole draai in die rigting wat jy verkies en ook hoe groot jy dit wil gebruik.


PM

Dit is baie vernuftig gebruik Raaitjie.  Met die meer-as-goud-werd-sakkie in die hart spreek dit boekdele.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Bly jy geniet PM. Jy som die simbole in die hartjie pragtig op. Die weelde van liefde, kan geen goud koop nie  :love7: