• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elsabe gevra ek moet hierdie asb vir haar vassit.

Started by Meraai vannie Baai, April 16, 2012, 08:37:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Nooi ek kon net hierdie enetjie 'gesteel' kry vir jou  :toothy4: die ander fototjie het ek nie toegang tot nie. Hoop dit help. Twee pragtige kinders!!

PM

Ek het die voorreg gehad om die hele stel foto'tjies te sien en ook om hulle by die boekvoorstelling te ontmoet.  Pragtig verby.  ElsabĂ© kan met reg trots wees op hulle.
Daardie fotograaf gaan ook die troufoto's neem.  Ek kan nie wag om dit te sien nie! 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

My krosie.
En toe is ons drie.
Of is ma nou een en hulle twee?
Dankie Meraai.
elle

Meraai vannie Baai


PM

Nee matertjie, julle sal altyd drie wees totdat daar nog bykom, dan is julle meer en meeste.  Ons ou babadogtertjie is toe vandag gebore.  Sy weeg 4,1 kilogram en ek het uiteindelik 'n fototjie gekry.
Natuurlik is sy die pragtigste prinsessie in daai hospitaal!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.