• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Nuwe hoekie vir ons boekie.

Started by PM, April 06, 2012, 08:57:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het vir ons hier 'n gaatjie gemaak waar ons vir ons maatjies kan sê waar ons gaan kuier.
Dit is nie lekker as my maatjies sommer net stil raak en ek weet nie hoekom nie.  As jy vir 'n rukkie weggaan, kom vertel vir ons, ons stel belang en wil graag deel in die pret.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

ten sy iemand my sponsor om weg te gaan, bly ek net hier  :toothy4:  maar ek sal graag kom deel in almal se rondkuier praatjies .. my groot droom is om 'n motorhome te besit en van plek tot plek te ry (solank daar internet is :-) sal ons kan werk ha ha ha )

:hello:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Angelica

Uitstekende plan, PM.

Elsabe se ligging:  Horisontaal met 'n boek in die een hand en 'n hot+bun of tros druiwe in die ander.
Tjorts.

PM, ek het gewonder of die ander ook nou en dan lees dan kan ons dalk 'n Boek Hoek kry.  Ons kan ons boek kompak opsom / resensie skryf / of sommer net vertel.  Ons het uitstekende Afrikaanse boeke / bundels / kuns en dit sal lekker wees om te hoor wat ander van hul leesstof se.  Just a thought.  Hoor eers wat die res daarvan dink.  As hulle dink dit sal verlore spasie wees,  no hard feelings.
elle

PM

So gesê, so gedaan.  Ek doen dit met liefde.  Dit sal interessant wees. 

Wens ek kon saam met jou kuier,  :coffee2: in die hand en van AB se lekker druiwe. 
Om te weet is om te verstaan.