...hmmmmm .....danke danke danke schöne Fräulein!!!!!
sing saam met my, Namib-styl.....jy kan bier of wyn in jou hand he.....hierdie is 'n lekker duitse liedjie wat ons altyd sing met Oktober-fees of met Kuska en is 'n goeie wens vir jou gesondheid vir die jaar:
Ein Prosit, Ein Prosit, der Gemütlichkeit zein
Ein Prosit, Ein Prosit, der Gemütlichkeit zein
(Cheer!) Eins, zwei, drei g'suffa!
Zicke, zacke, zicke, zacke, hoi, hoi, hoi,
Zicke, zacke, zicke, zacke, hoi, hoi, hoi,
Prost!
....die rooiwyn was heerlik!!!! ....dis reg so, ek sal kyk na die flenters van my siel, watter is bruikbaar.....daardie stukkies papier is mos soos kinders wat jy MOET laat gaan.....en myne vergader stof teen die spoed van wit lig onder my bed.....pleks ek steek eerder my geld daar weg....