• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gaan weer weg wees tot Sondag

Started by Meraai vannie Baai, March 29, 2012, 12:29:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Net gou laat weet ons gaan weer bietjie kamp langs die meer, naby Meisiekindjie wat die laaste skof van haar swangerskap aanpak - oupa en ouma gaan sorg dat ons net so halfuur se ry van haar is as die telefoon lui.  :icon_bigsmurf: Hoekom klink meeste elektroniese dinge vandag soos 'n telefoonlui?? Ek spring myself uit lit uit vir die was- en skottelgoedmasjien, selfs die mikrogolf laat my hop!

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Fransi

Geniet die kamp en mag alles goed afloop.

Ah Willa

 :wav: lekker kamp en kuier en sterkte met die kleinding wat amper hier is - ons hou jou dogter in gebed
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Heeeerlik gekamp julle. Geeeen baba tot nou  :toothy4: Gaan DV die langnaweek weer kamp naby Meisiekind. Dit help om die laaaaaang sekondes om te kry :`ip2:

Ah Willa

bondeltjies pop mos uit op hulse eie tyd!!

ons kamp nou nie saam nie, maar ons bid saam dat alles goed verloop met die nuweling on his/her way en mommy wat so getrou die prag-kind dra  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ons hou duime vas dat alles goed sal verloop Raaitjie.  Ek is bly dat jy darem nou eers weer 'n rukkie by ons kuier.  Lekker om jou terug te hê.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.