Author Topic: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar  (Read 4156 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« on: March 28, 2012, 08:54:18 AM »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #1 on: March 28, 2012, 10:16:28 AM »
WOW Fransi, jy is so kunstig. Ek verkyk my, moet asb kom wys as jy klaar is ook  :hello2: :notworthy:

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #2 on: March 28, 2012, 11:39:44 AM »
Dankie Meraai, ek sal wanneer dit klaar is. Ek is net nou eers besig met die goddess-reeks en dan sal ek hierdie enetjie klaar maak. Ek wil hê dit moet op die ou end deel wees van 'n reeks wat oor verandering gaan: Transformation, transition en new beginning.  :) Daarna wil ek baie graag die gesinsreeks klaar maak- potloodtekeninge en dan die houtskool reeks wat oor geestesversteurings en introspeksie gaan. Hopelik sal ek dan genoeg tekeninge en skilderye hê vir 'n eie website. Hou maar duim vas asseblief.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #3 on: April 04, 2012, 07:39:14 AM »
Wow!  Ek kan nie wag om alles te sien nie! 
Dit lyk vir my of jy nou baie gelukkig gaan wees en jouself verloor in jou kuns. 
Gaan ons 'n paar kry vir die nuwe boek?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #4 on: April 04, 2012, 08:28:03 AM »
Dankie Pm!  :love7:

Ek wens ek kon, maar ek sal weens finansies nie hierdie keer kan deelneem aan die boek nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #5 on: April 04, 2012, 08:56:13 AM »
Ag dit is vreeslik jammer, maar ek verstaan.  Ons kan nie altyd doen wat ons wil nie, net wat ons kan.
Hopenlik gebeur daar iets goeds intussen.  Ek sal beslis vir jou 'n paar bladsye uithou tot op die laaste!
Ons boek sal brandarm wees sonder jou bydrae.   :crybaby2:
Jy mag natuurlik gratis deelneem aan die gedigstrukture. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #6 on: October 09, 2012, 09:53:48 AM »
Hier is dit nou. :-)

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #7 on: October 09, 2012, 10:48:10 AM »
soveel talent!! Dis pragtig Fransi
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #8 on: October 09, 2012, 12:10:22 PM »
 :hello:

 Baie dankie! :-)

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #9 on: October 09, 2012, 12:14:49 PM »
Goeiste maar dit is pragtig!  Kan jy asseblief net vir my die woorde tik, ek sien baie moeilik.  Fransi kan jy asseblief ook vir my die foto e-pos, ek wil dit graag in jou boek sit. 
« Last Edit: October 09, 2012, 12:17:03 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #10 on: October 09, 2012, 03:34:38 PM »
Dankie PM. Ek sal dit vir jou epos. Dit is die Transformasie gedig. Ek sal dit ook sommer epos. :-)


Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #11 on: October 10, 2012, 04:43:41 AM »
Trippel WOW !!!!! Dit is ongelooooflik Fransi  :love7: :hello2: :notworthy:

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #12 on: October 10, 2012, 07:22:28 AM »
 :hello:

Dankie Meraai. Ek is baie bly die een is uiteindelik klaar. Dit was een van daardies wat jy begin en dan eers weer bietjie los en met ander aangaan. Die skildery het tenminste aan en af twee jaar gevat voordat dit uiteindelik klaar wou wees. :-) Miskien omdat daar so baie verandering in veral die laaste jaar plaasgevind het.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #13 on: October 10, 2012, 11:33:01 AM »
Nou is dit in jou boek Fransi.  (Ek het vir elke skrywer 'n Power Point legger oopgemaak en plaas alles daarin wat julle daarin wil hê vir boek twee en alles wat ek daarin wil hê vir boek twee.) 

Raaitjie, kan ek dit gebruik by Eksfrasis gedigstukture?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooide skildery- hopelik maak ek dit nou klaar
« Reply #14 on: October 10, 2012, 02:30:57 PM »
 :hello:

Baie dankie PM. :-)