• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naas se afkorting: K.N.A.P

Started by Meraai vannie Baai, March 27, 2012, 05:19:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans praat of wat?)

:book1: :notworthy: :hello2:

Angelica

Knap... gedaan, Meraai. 
Nou sal ons moet sien of Kan Naas Afrikaans Praat.

Afri-Kaans sit aan my hart soos 'n knapse-kerel.
elle

Meraai vannie Baai

Angelica boek solank jou plek in die voorste gestoelte saam met my  - as Naas vir Aspoestertjie nadersleep gaan jy oortrek wees met knapse-kerels  :love7:

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w