• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Klein dingetjie

Started by Trapsoetjie, March 26, 2012, 10:32:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Weet nou nie of ek op die regte plek dit plaas nie.

Ek kom nou al 'n geruime tyd agter wanneer ek "Show unread posts since last visit." in gaan, en ek kies 'n onderwerp en ek gaan terug na "Show unread posts since last visit." vertoon daar niks. As of ek alles al klaar gelees het. Dan kan ek nie onthou wat alles daar gestaan het nie.

Is dit net met my die geval of ondervind ander dit ook so?  :dontknow:

:angel12:

Ah Willa

ek het nie die probleem nei - ek browse met Chrome

waarmee browse jy die internet??
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

By die werk Firefox en tuis Chrome. Lyk my dit werk nou weer hoop net dit hou. Want ek verloor baie. Dan kry ek eers later stories wat ek dalk dadelik wou lees. Elkgeval, hoop dit werk nou.  :dontknow:
:angel12:

PM

Indien jy op "home" druk en jy gaan na heel onder, dan kry jy baie onderwerpe wat die laaste paar dae bespreek is.  Gaan kyk gerus daar ook.
Ek het ook daardie probleem gehad, maar dit lyk my dit is nou uitgesorteer.  Hoop so!
:love7:
:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dit kan Firefox wees ... hulle het so bietjie agteruit gegaan, ek het Feb hierdie jaar permanent oorgeskakel Chrome too ..
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w