• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

in Thailand was vloede

Started by AB, March 20, 2012, 05:04:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

en die mense het planne gemaak






shopping wil hulle doen



draai moet hull eloop




ons kan ski ook





alles wat dryf


























ek wil  ook dryf



vloed kan net so erg soos brnad wees, elkeen erg op sy eie

PM

Dankie vir die deel AB.  Dit is darem wonderlik hoeveel humor uit sulke emosionele situasies gebore word. 
Hoop dit gaan elke dag beter daar by julle.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Sjoe, mense kan darem geweldig kreatief wees en dit herinner 'n mens dat jy te midde van tragedie pret kan hê.

AB

Quote from: PM on March 20, 2012, 07:41:34 PM
Dankie vir die deel AB.  Dit is darem wonderlik hoeveel humor uit sulke emosionele situasies gebore word. 
Hoop dit gaan elke dag beter daar by julle.
dankie PM dit gaan beter ja maar is steeds besig met oes, nog nie kans gehad om oor bouery te praat nie, sien die assesor eerste week April.

PM

Ek is so jammer dat ons daai soet-soet druiwe mis hier in die Transvaal.  Dit klink of julle oes mildelik is en daarvoor is ons baie dankbaar. 
'n Mens kan ook nie alles gelyk doen nie nê.  Ons hou duime vas dat alles sal uitwerk soos julle dit graag wil hê AB.
:love7:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Hierts, daai tjorrie op foto no 2 is net wat ek nodig het vir werk toe en terug. 
Baie ekonomies in hierdie petrolprys stygende tye waarin ons ons bevind.
Nou kyk wat kan 'n klomp plastiek bottels alles doen!!  Mens kan dit implementeer hier as die vloede in die ooste van ons land rumoer.
Moet net nie white waters met die goed nie, sal nie werk nie.
Dankie vir die deel AB, ek het geniet.
Groete by die huis.

Elle
elle

PM

Dit kan werk, dan kan ons twee spoke 'n "saamrygeleentheid" kry tot op die strand!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

LOL, as julle my 'n week gee vir travel, kom ek julle in PTA haal.
By die tyd dat ons terug hier onder is, is my verlof om. 
elle

PM

 :sign10: Dink net aan al die pret wat ons langs die pad gaan hê!   :sign10:  Dan sal ons ook weer 'n jaar moet wag sodat jy weer verlof kan kry om ons terug te bring!  :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Whahaha, PM...  dan maak ons so.
Julle bly tot ek volgende jaar verlof kry en julle het 'n lift terug PTA toe.
Dankie AB, jy het dit moontlik gemaak dat ons hulle hier onder in die paradys het vir 'n jaar lank.

Nou moet ek net ashope toe vir die onderdele.
elle

PM

Ek hoop tog so ons kry die projek in die Kaap!  Julle moet solank besluit watter aand in die week ons bymekaar kom vir 'n "dig-aand".  Dit sal alles behalwe "dig" wees, maar niemand sal verskoon word nie!  :nono: Naweke gaan ons wynsuip! Olywe en kaas eet!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.