• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

verlief

Started by AB, March 20, 2012, 03:44:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Sannie raak verlief op haar nuwe tandarts en kort voor lank het sy hom ingetrek by n rits vuurwarm ontmoetings in die spreekkamer.  Maar eendag se hy ewe hartseer: "Liefie,ons moet ophou mekaar sien. Jou man gaan snuf in die neus kry." Ag nooit,"verseker sy hom,"ons sien mekaar al ses maande lank en hy vermoed nog niks." "Ja maar jy het nog net een tand oor.. "

PM

Ek dink vir hom het dit net oor die vuurwarm geld wat hy gemaak het gegaan!   :sign10:
Welkom AB, ek was al bekommerd dat jy jou dood werk!
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Nee wat daar is nog baie werk aan daai bek. Elke tand kan nou teruggedraai word en dan begin ons weer van voor ha ha ha  :icon_biggrin:

Maar my eindlike vraag is hoe vry hy? Al haar tande uit haar mond? Woes dink ek hie  :dontknow:  :icon_biggrin:

:angel12:

Meraai vannie Baai

Hiehiehei... ek sal moet ophou om Outop se voortanne te verkwansel! Die ouens wat die grappie ken gaan glo die cowboy dorpie van ons het vroue tandarts!

PM

O hallie ha!  Julle maak my dag! 
Om te weet is om te verstaan.

AB

hoe vry hy haar met haar seer bek.........mmmm ek kan net dink....mag nie vertel nie

Fransi