• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dagbreek

Started by Trapsoetjie, March 19, 2012, 02:03:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Dagbreek

Dou-nat-gras dans teen my voete.
Voordag met gister se boete,
nog vlak is die skadu~ryk.

Dageraad breek stilte,
met al haar fasette.
Geure wat my verryk.


© Trapsoetjie

adele

dis darem maar mooi, Trappies

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Aitsa Trappies, ek hou van jou skerp potloodjie!   :icon_biggrin: Baie mooi geskryf, ek hou sommer baie daarvan. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

En ek glimlag oorwyd. Wens ek kon 'n famielielid kry om my potloodjie te slyp.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Kom kuier maar vir my, ek ken van potloodtjies skerp maak!  Hê-hê,  I wish!
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Stomp potlooitjies kan ook skerp gemaak word - dink ons moet onderwerp gedigte begin skryf ... gie gie

baie mooi gedig Trappies - kort en kragtig
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

O gits,,,sien ek nou eers hiers gegriffel. Dankie julle.

:angel12:

Marinda Kemp

Upington is nie vir sissies nie.

Ans Botha

Mmm ruik sommer die veld en die oggend lug. Mooi kort en tog so mooi.