• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Natalie, lekker verjaar!

Started by PM, March 19, 2012, 01:49:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Gister het jy begin verjaar nê en jy sal nog verjaar tot die laaste ou kom geluk sê!
Ek hoop jou nuwe lewensjaar sal vol vreugde en vrede wees matertjie. Ek wens vir jou gesondheid toe en liefde en alles wat mooi is.   :love7:
:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

adele

baaaie geluk en mooiste jaar vir jou   :toothy4: 
  :wav: 

:grommit:
adéle  :grommit:

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Baaaaaija geluk ook van diekant van die aardbol Natalie. Glo jy het 'n fees gehad  :headbang:

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Ek hoop jy het baie lekker verjaar.