• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ouvroustories

Started by PM, March 18, 2012, 05:24:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: O wee. Ek het tien klompe aan (Antjie se vingerwoord gegaps).  :bootyshake:

PM

#16
Hier trek nou 18 000 toe en so sal dit nog aanhou. 
Die girltjie sê vir haar kêrel:  Liefie, ek is swanger, wat wil jy hê dit moet wees?  'n Grappie!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Die dogter se vir haar pa sy is swanger.
Toemaar my kind. Ons vat jou vir 'n bloedtoets. Miskien is dit nie joune nie.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is soos Tolla se grappie van die ou wat bo van die rugbystadion af geskreeu het vir Piet:  My dogter is in die ander tyd, maar hou dit maar stil vir eers!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hie hie hie. Ek dink nou aan al die ouvroustories van ons voorouers:

Pampoen laat jou hare krul.
Verkoue kry is jou voorland as jy met nat hare gaan slaap.
Plante groei by jou ore uit as jy vrugtepitte insluk.
Kougom kan jou derms knoop

:toothy4:

Antjie Patat

HAHAHAHAHA LEKKERTE VIIRIE OGGEND KOFFIETJIE

PM

As jy op die koue vloer sit gaan jy aambeie kry!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Aai Ta Antjie. Lus ek ook nou 'n lekker sterk koppie moer.

:mumum: