Prettige funksie vir daardie spesiale 'mylpale' wat kabouters bereik! Weereens uit die
filter skakel se reeks, kies jy
Pictorialization en daaruit weer
cartoonVir die skrif: Object (kies T, en grootte/soort skrif ens.) skryf in die blokkie en skuif dan rond op foto waar jy dit wil plaas.
*hierdie funksie kan ook gebruik word as daardie spesiale oomblik nie te duidelik uitgekom het nie. Nadat jy die cartoon funksie gebruik het, stel jy by 'bright, color' die 'contrast' effens na regs en by 'bloom' kies jy een van die opsies wat jou foto die beste laat vertoon. Met die druk van 'n paar knoppies is die spesiale oomblik gered om in kleinding se boekie uitgestal te kan word