PM ek het nou 'n gedagte wat ek wil voorstel. Maar jy kan die voorstel nou implementeer of verwyder
Daar is so baie skrywers se eie hoekies - maar heelwat is sommer leeg en party het net hier en daar 'n ietsie vir die oog
Mens kan mos die huisies se orders rondskuif dan nie???
So hierdie is die voorstel
Die een met die meeste gehalte plaasings, se huisie word na heelbo geskuif en die een met die minste natuurlik na onder en tussen in is dit van minder na meer van onder na bo
So as ek my huisie graag bo wil sien, moet ek gereeld kom deel - want is ons nie juis hier om te deel en bymekaar te leer en groei nie ... ek tog dis wat ons doen.
Ons moet ook almal aanmoedig om elke dag 'n ietsie by elkeen se huisies te gaan lees ... en 'n woordejie na te laat .. want anders hoe gaan ons weet wie is wie en hoe en wat om van mekaar te leer ....
ek tog maar net