• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Cindy

Started by PM, March 06, 2012, 08:53:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hi Cindy, welkom hier by ons.  Hoop jy sal dit geniet en ons sien uit na jou saam klets en ook om jou skryfwerk te geniet.  Ek sal vir jou 'n eie plekkie skep waarin jy jou woordwerke kan plaas.
Hartlik welkom.
Om te weet is om te verstaan.

Cindy

Baie dankie vir die jy is oulik verby.   :toothy4:

PM

Dankie Cindy, ons wag in spanning op jou bydraes. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Hallo Cindy - welkom hier, ek is ook nog nat agter my ore hier in die forum, maar is al heel tuis - glo jy voel ook sommer klaar tuis  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Warm welkom ook vanuit die land van Bloekoms vir jou Cindy. Hou styf vas aan jou woorde, hier sluip 'n woorddief rond :)