• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

welkom

Started by AB, March 04, 2012, 05:57:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek verwelkom myself

Dankie ek voel welkom

Lekker dag vir almal

AB

PM

Oe la-la Lox.  Baie welkom.  Nou het jy darem 'n giggeltjie in my keel gesit en soos ek die laaste twee weke voel, wil dit gedoen word hoor!  :icon_biggrin:

Net ter verduideliking. Lox het 'n nuwe e-posadres en het gevra dat ek hom met sy eie naam weer registreer.  Welkom dus AB, en ouens dit is 'n Afrikaanse AB gehoor.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

AB

Dankie PM
Ja dis nie Aaa Beee nie dis AB soos ABCD in afrikaans wat stop na AB

Ah Willa

julle is so snaaks ha ha ... welkom terug AB .. my neef se naam is DP en ek het 'n vriend wat CD is en almal dink altyd ons spot as ons hom voorstel - maar dis regtig sy naam - DP en CD in Afrikaans uitgespreek ...  :hello:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

Die emnse dink ook ek trek been as ek my voorstel.

By 'n skiet kompetisie eendag 'n man met die naam ABC geontmoet.


Ah Willa

ABC se ouers was def nie lief vir hom nie - dink net hoe word hy gespot  :bootyshake:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

AB

Om die waarheid te sê ek was ook baie gespot kleintyd oor my naam, dalk was hy meer as ek gespot. Sal hom vra as ek hom eendag weer by 'n skiet raakloop.

Ah Willa

AB is darem naby aan Abé as ABC :-)

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w