om te leer vertrou, na alle vertoue beroof is - is geen maklike taak
en die feit dat vrees vir mense my nou beskore is, maak dit nog minder maklik -
maar ekke gaan le nie sommer nie, Afrikaaner bloed te warm in my are ...
so ek gaan my bes probeer om oop te maak en julle 'n plekkie in my hart te gee
wees maar net geduldig .. Hannes en Petra het sommer net in ge
En Trappies het haar weg oopge
in ons harte
as julle kans sien vir my stukkies - sien ek ook kans vir julle stukkies
het myself weer toegesluit die laaste 2 jaar - Theo was 'n maklike rede - omdat hy so swaar gekry het met die tande kry - was opgeneem in hospitaal
en morphine was gebruik om die pyn te stil - hy is een uit 'n 1000 baba's wat abnormale pyn het met die tande kry - gelukkig is hy verder baie gesond en sterk en woelig ... maar soms dink ek was dit ook maar net 'n malike verskooning om in my huis se hoekies weg te kruip ... makliker om met jou van agter die skerm te praat as van gesig tot gesig .....