• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Februarie 14

Started by Angelica, February 15, 2012, 06:13:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica


Edel die bedoeling
vir 'n geheimvolle dag
geskep deur Valentino
vir verliefdheid se prag

Ydel die bedoelings
van kommersiĆ«le handel 
nou word Liefde gemeet
aan inkopie-wandel

(Hierdie is 'n skriffel deur Louis na my gegooi vir skaaf en skuur). 
elle

PM

Dit is mooi geskryf. Ons ou oumense het al lankal besef dat daar baie sulke dae is wat deur kommersiĆ«le handel uitgebuit word. 
Dalk is dit net omdat ons kalm en rustig wil verkeer.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.