• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Maak jou eie bruismeel

Started by PM, February 14, 2012, 09:54:34 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

die nuwe leidraad vir beskuit met bakpoeier gaan ook nie vir my werk nie. Dan bly ek by jou eerste reseppie, PM.

http://foodieschannel.blogspot.com/2011/11/n-maklike-bakpoeier-karringmelkbeskuit.html

dit bevat o.a. die volgende en dis vir my nog vreemder ...  :icon_scratch: 

3 kg self-verhoogde meel
adéle  :grommit:

PM

Karien De Swardt Oosthuizen Self verhoogde meel verwys gewoontlik na "self raising flour". En mens gebruik gewoontlik op gewone koekmeel 1 teelepel bakpoeier per koppie. Hierdie sal dan 12 koppies selfraising wees en 6 teelepels vir ekstra rys. Dit gee jou 'n half teelepel per koppie koekmeel. Gewoontlik het jou selfraising nie genoeg in vir beskuit wat hoog moet rys nie.
So skryf die dame.


Hierdie woord (self-verhoogde meel) het beslis 'n liederlike "angel" in.  (Anglisisme)


Adele, dalk is hier iemand wat 'n ou familieresep het wat floppie bestand is?
Om te weet is om te verstaan.

adele

Nie wat ek het nie, maar gaan by vlu-dames kers opsteek ... die aaklikge verhoogde woord het my genoop om jul te vertel. Klink so asof dit te verhewe is om boerbeskuit mer te bak :) 
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Laat my dink aan die man en vrou wat 'n seminaar bywoon - ou grappie - en die gasspreker se meeste mans weet nie eers wat hulle vrou se geliefde flower (blom) is nie - fluister die man in sy vrou se oor: "Dit is self-raising ne?"

PM

 :toothy4:   Gelukkig weet hy iets!   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.