• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, February 08, 2012, 10:41:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:                                                                 

PM

Die gedig is so vol emosie, dit laat my sluk.  Ek is mal oor "hoe jy vrydraai", dit is uitstekend gestel.
Om te weet is om te verstaan.

adele

sjoe, dit is puik, daardie agterbly-verlatenheid spreek so duidelik.

:grommit:
adéle  :grommit:

Fransi


Angelica

Uitstekend.
Ek leer 'n paar woorde in jou stuk:
Sketterstem
lyf sfinks winter
en dan sit 'en my langsteelpyp se kooltjies roggelsmoor uit' my ore aan.
elle

Meraai vannie Baai

Totaal en al gaande oor die ritme wat jy oordra aan die leser met die laaste gedeelte van jou puik gedig  :love7: Liefffff die woorde, proe dit op my tong en rol van kies tot kies met genoegdoening!!!

Fransi