• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My gat se deksel.

Started by Trapsoetjie, February 03, 2012, 12:55:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Moet asseblief nie my voorletters so wild hier rondswaai nie.   :angel4:
Hannes sê dit is SS  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

Quote from: PM on February 04, 2012, 09:27:27 PM
As ek nou 'n stingeltjie gehad het, het ek vir julle 'n demonstrasie gehou! Volgens my beskeie mening, dink ek dit is die handigste instrument waaroor enige ware mens kan beskik!
So, geniet wat jy het en hou op om te kla!   :sign10:


nee ek kla nie, my vrou ook nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Hê-hê Lox, ek is mal oor jou sin vir humor! Mooi was nog nooit lelik nie en lekker was nog nooit sleg nie!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Bulder ek die buurvrou wakker! Dink ek nou weer aan my en Outop se 'date' een aand en my verwondering oor 'bloemistedraad om die stingeltjie mooi regop te hou'  in die lewensrangskikking  :headbang:

PM

Na 'n paar moeilike maande lees ek weer al die lekker en ek weet!  Die forum is 'n lekker plek!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

PMS en stingelstres, bloemiste draad en wingerdvog so reg uit die grond. Demonstrasies van handige instrumente ennie gate se deksels met vliegende kieme - ons het darem wraggies al lekkkkker wild geskommel aan ABC'tjies op onse dae ne! 
:icon_biggrin: :headbang:

Naas

'n ou vriend van my se liedjie oor die onderwerp...

Skommel daai ding
Skommel daai ding
Tot sy se ja.
Le met die ding
Speel met die ding
Tot sy se ja.
En as sy se ja
Dan skree ons hoera!
En as sy se nee
Dan skommel ons maar weer.  :nono: :`ip2:

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Daar gee jy nou vir my 'n totale nuwe persepsie van daardie ou-ou liedjie Naas, of is dit Raaitjie?

Ek lees weer hier en ek dink aan "Mannekanpis"  (dink dit is drie woorde, maar wie gee om) daardie jare toe ons nog na "besienswaardighede" gaan kyk het.  Wat 'n teleurstelling!

En ja, hierdie is Grieks, net soos die Grieks wat hier onder geskryf is.  Ek  LIEF  Grieks. 
Om te weet is om te verstaan.