• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Macaroni en varkworsies

Started by PM, January 30, 2012, 01:15:44 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Macaroni en varkworsies

Braai die varkworsies in olie tot bruin, skep uit en sny in skyfies.
Soteer knoffel, uie en skyfies murgpampoen in panvette tot geurig.
Voeg die varkworsies by.
Maak 'n witsous en meng alles deurmekaar.
Geur met suurlemoenpeper en sout.
Meng met gaar pasta en sit voor met cheddar kaas.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

ek het nou klaar n dis met varkworsies, so ek gaan maar bacon insit
*The one and only AWESOME-EST