• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Toskaanse aartappels

Started by PM, January 30, 2012, 12:21:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Toskaanse aartappels

So maak mens:

Grawe jou mooiste aartappels uit die tuin.
Was, skil af en sny in stukke.
Geur met growwe sout, olyfolie, gekapte knoffel en takkies gesnipperde roosmaryn.
Braai die storie in jou outydse swart pan tot daai velletjies sulke karamelskil maak.
Vat die pan, gaan sit in die spens, maak die deur toe en eet jouself in 'n koma in.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

my moeder maak hierdie gereeld.... dits baie lekker
*The one and only AWESOME-EST