• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Piesang en hamgereg

Started by PM, January 30, 2012, 11:45:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Piesang en hamgereg.

Bestanddele:

Neem soveel piesangs as benodig.
Rol elkeen in 'n skyfie ham gesmeer met mosterd.
Rangskik langsmekaar in 'n gesmeerde oondskottel.
Gooi een blikkie suikermielies oor.
Bedek met gerasperde cheddarkaas.
Plaas in 'n matige oond totdat die gereg deur en deur warm en ligbruin is. (350 grade F)
Om te weet is om te verstaan.