• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Doodeetskons

Started by PM, January 30, 2012, 11:34:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Doodeetskons.

Bestanddele:

1) Vier koppies bruismeel
    1 Telepel sout
    2 telepels bakpoeier
    2 telepels suiker
    Meng alles saam.

2) 2 Groot eiers
    Halwe koppie olie
    1 koppie karringmelk (of gewone melk met 'n telepeltjie suurlemoensap of asyn gemeng)

Meng nou nommer 1 en 2 saam.
Meng met 'n slaplemmes.
Skep in muffenpannetjies so twee derdes vol.
Bak by 200 grade C tot gaar.
Om te weet is om te verstaan.