• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Klapperkoekies

Started by PM, January 30, 2012, 11:08:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Bestanddele:

1 Kg bruismeel
3 Koppies klapper
2 Telepels koeksoda
500 gram botter
6 eiers
4,5 Koppies suiker

So maak mens:
Meng die droge bestanddele.
Vryf die botter in.
Klits die eiers en voeg by en meng alles goed.
Vorm balletjies en plaas in 'n gesmeerde bakplaat. (okkerneutgrootte)
Druk plat met 'n vurk en bak tot bruin by 180 grade C.

Om te weet is om te verstaan.