• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kaas-muffens

Started by PM, January 30, 2012, 11:03:48 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Bestanddele:

500 ml koekmeel (2 Koppies)
25   ml bakpoeier (5 telepels)
Halwe telepel sout
Rooipeper na smaak
500 ml gerasperde cheddar kaas (2 koppies)
500 ml melk (2 koppies)
2 Eiers

So maak mens:
Stel die oond op 200 grade C (400 gr F)
Sif die droge bestanddele saam.
Voeg die kaas by en meng goed.
Klits die eiers en melk saam en voeg dit by die meel mengsel en sny dit met 'n slaplemmes in.
Plaas in kolwyntjiepanne (twee derdes vol) en bak 15 minute in die middel van die oond tot goudbruin.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

dink dit sal n lekker oggend versnapering maak?
*The one and only AWESOME-EST


PM

Met kaas en konfyt!  Stem ek saam met jou.  :wave:
Om te weet is om te verstaan.