• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oom Pottie vir President...

Started by Angelica, January 28, 2012, 03:09:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Oom-se-haelgeweer-klop-skurk-se-plastiekpistool-20120127

'n Lekker storie oor Oom Pottie wat nie op hom laat wag het toe 'n man hom in die nag wou roof met 'n plastiek pistooltjie.
Dit het komiese kommentaar gelok en selfs 'n versie van ene Peter.
Peter wou die Forum se adres he nadat ek hom gevra het of ek dit hierheen mag bring, en ek het dit toe vir hom gegee.
Hoop dat hy kan vir ons meer sulke spontane versies kan skryf.
Ons wag maar en sien of hy die geleentheid sal gebruik.
elle

PM

Goed so EllĂ©, hoop hy maak gou 'n draaitjie.  Dankie vir die skakel.
Om te weet is om te verstaan.