• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

007 se "Tong-in-die-kies Vaaltyntjie-struktuur"

Started by Meraai vannie Baai, January 26, 2012, 02:52:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Met die oog op ons komende kompetisie het ek gedink om die struktuur met die skrywers te deel. Die rymvorm in vers een (waar die twee partye nog in geheimhouding gehul is), word net omgedraai in vers twee, waar die name van die betrokke partye - onthul word.




PM

Ek is mal oor die humoristiese uitvalshoek/invalshoek/enige goek.   :icon_biggrin:
Dankie Raaitjie, vir die deel hiervan. 
Al wat ek nou sien is heinings en struike wat verbyvlieg!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.