• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM!!!! hier is 'n vragie vir jou!

Started by Chichi, January 04, 2012, 07:47:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Chichi

Hello  :icon_biggrin:

Hoekom word daar net vir sommige mense 'n nuwe topic geskep waar hulle verwelkom word aan die forum in "Baie geluk... Baie Welkom"?
Ek nie rerig gepla nie, ek wonder maar net?
*The one and only AWESOME-EST


PM

Die geskiedenis kom van die vorige forum af waar "die trolle" verwelkom is op die forum, maar selde of ooit gereageer het daarop. 
Ek het baie onlangs besef dat dit nie die geval sal wees hier op ons forum nie, want hier word net regte mense toegelaat.  (Lox het jou voorgestel en Stof het Jacques aan my persoonlik kom voorstel.) 

Enige lid kan 'n nuwe lid welkom heet.  Sodra jy heel onder op die forumbladsy sien dat 'n nuwe lid geregistreer is, is jy welkom om 'n nuwe onderwerp te begin.   
Meer as dikwels is ek so deurmekaar soos 'n vlooi op 'n warm stoofplaat.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe oooo ek verstaan. Dits nie oordat jy my nie liefhet dat ek 'n spesiale verwelkoming boodskap het nie.  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

 :read2:  Nee, maar as ek reg kan onthou het ek jou persoonlik welkom geheet in die "registrasie-briefie".   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

adele

     :hello:    Chichi, baaaie welkom, jammer ek laat is    :wave:     :icon_sunny:
ons kan regtig weer welkom sê aan almal, dit laat 'n lekker eenheidsgevoel oppi forum groei.

:grommit:
adéle  :grommit:

Chichi

hehe ek onthou ja PM in 'n ou emailtjie!!  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Ek het rerig net bietjie gespeel! liefies
*The one and only AWESOME-EST


Chichi

hehe en dankie Adelle!!  :icon_biggrin: :icon_biggrin:  Baie welkom sommer vir jou ook!!
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ag ek verstaan Chickie, ek haat dit om uitgesluit te voel en ek is so jammer as hier nog mense is wat so voel.  Dit was werklik nie die bedoeling nie. 

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

gelukkig is sy 'n mens wat verstaan en haar nie sal opruk daarvoor nie, daarom is haar naam Tjiekie aka Chichi
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

hehehehe Presies! ek het net gewonder PM! en ek is nou nie so klein oor dingetjies nie! ek hou wel van baie aandag. maar dits 'n ander storie
*The one and only AWESOME-EST


PM

En ek wonder nou net wat het van Chicky geword.  Sy is seker nie meer lief vir my nie.  :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

waar is Lox - dalk kan hy gaan kyk waar Cicky is  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Chichi

Sies! Tuurlik is ek steeds lief vir julle!!!
*The one and only AWESOME-EST


PM

Sien jy, ons het jou gesoek toe kry ons jou toe is jy weg.  Nou is jy terug!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Die lewe gaan maar soms bietjie te vinnig om by alles uit te kom!!
*The one and only AWESOME-EST