• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Liewenheersbesie...

Started by Angelica, January 04, 2012, 06:26:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Gedig uit die bundel Sonskyf - deur Trienke Laurie

Liewenheersbesie

Ek kyk in my hand:
dis 'n liewenheersbesie,
Ek blaas oor hom
soos God in my.
'n Wonderlike hand het hom gemaak
en ook vir my
en daarom kan ek vlerke kry.

elle

PM

Dankie vir die plasing Ellé.

'n Pragtige gedagte. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

. . . en as jy weer hier kom kuier is die Liewenheersbesie nader aan 600 keer gelees. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

4995 wys die aantal kere gelees nou  :notworthy: :icon_salut:

PM

Ja, ons mag dalk dink die forum is effens dood, dan kyk 'n mens na hoeveel beweging hier regtig is en jy besef:  ONS  LEEF!
Om te weet is om te verstaan.