• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die eerste keer toe die Beagles son sien...

Started by Angelica, December 26, 2011, 08:57:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.


PM

#1
Dit was regtig hartroerend.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Jipp ek het daai storie gevolg. Kan mense hul self mense noem wat sulke goed doen. Ek troos my net daaraan, hulle sal eendag groot gestraf word. hgrggggrrrrrr  :violent1:

:angel12:

PM

Daar is darem die mooikant ook.  Hulle is gered en word nou goed versorg, gepamperlang en gelief.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.