• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kersdag

Started by Lox, December 25, 2011, 07:14:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Mag elkeen van julle 'n besondere Kersdag ervaar, vol seën en vrede en heerlike kuier saam met wie jy ook al die dag deurbring.
Mag jy ook dieselfde ontvang wat jy my toewens.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

En ynste symste vir jou Stoffeltjie  :toothy4: :notworthy: :icon_salut:

PM

Dankie Lox.  Mag julle 'n pragtige vreugdevolle dag ervaar.  Vandag gaan my kinders hulle ma se boek sien.  Hoop jy kry joune spoedig.  Ek kan nie wag om te hoor wat jy daarvan
dink nie.  :bootyshake:
:wave:   :love7: 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Lox, Ek wil weet of jy Maandag of Woensdag by die huis is dan sal ek jou boeke by jou kom aflewer.
Jy moet net vir my laat weet wanneer en hoe ek jou huis kry. (Adres?)
Engeltjie het ook laat weet sy kom Woensdag haar boeke haal.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#4
Postman Naas!  :hello2:  Dankie my matertjie, ek lief jou!   :love7:

Ek het gou vir Lox geskakel en jou nommer vir hom gegee.  Hy sal jou skakel.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Hey Julle!!!

Ek hoop julle almal het 'n wonderlike kersdag gehad!!! Mag die jaar vorentoe vol vreugde vrede en geluk wees!!! *baie liefde vir ALMAL*

*The one and only AWESOME-EST


PM

Dankie Chikie, ek hoop die nuwe jaar bring vir jou baie voorspoed en vreugde.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Dankie PM  :angel4: Ek dink dit gaan 'n awesome jaar wees!!
*The one and only AWESOME-EST


PM

...en so het nog 'n Kersdag gekom en gegaan.  Die een lê nou ver in die verlede en die volgende een staan voor die deur.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.