• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek groet jou...

Started by PM, April 30, 2011, 06:12:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Daar was ‘n tyd
toe dit sleg gegaan het met jou.
Ek was daar om jou te help dra. 

Daar was ‘n tyd
toe ek jou nodig gehad het,
maar ek moes  self die mas opkom.

Ek kan nou nog
nie op jou knoppie druk nie nê,
want jou lewe is te besig.

Ek moet als doen
sonder jou gewensde hierwees,
dus, ek skryf jou nou af,  totsiens.

Om te weet is om te verstaan.

Naas

dus, ek skryf jou na af,  totsiens.

Ek is seker da was 'n vingelglippie hier gewas. Die "na", is dit "nou" of "ma"

Flippie... Ek sal weer moet kom kuier voor jy my heeltemal afskryf. (Jy besef natuurlik dat afskryf onwettig is in my beroep so moenie dat ek jou vang nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dankie Naas.  Ek was redelik ontsteld en toe maak ek 'n fout.  Ek het dit reg gemaak. 

Hierdie afskryf is nie daardie afskryf nie!   :icon_biggrin:  Vir jou skryf ek ook nie sommer af nie,  ek pak net my laaste goed en stof nog vir oulaas af,  dan "kom ek jou kuier". 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Klink soos ek op 'n keer gevoel het om vir my ma te se,
maar nooit die guts gehad het nie ... en in haar op en af daar was vir haar ...

ai mens verstaan nie altyd nie - maar soms is ma's ook maar net stukkend  :crybaby2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek hou van die mooi verskoning wat jy vir haar aanbied. 
My afgeskryfde het nie daardie verskoning nie. Ek het weer vergewe en weer probeer en toe maar weer afgeskryf.  :icon_biggrin: "Once a looser, always a looser".
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w